Jacob & Jaycee se Plattelandse Troue

Jacob & Jaycee se Plattelandse Troue

Ons is vreeslik opgewonde om op Mooi Troues, Jacob en Jaycee se plattelandse troue met ons lesers te kan deel.  Dié paartjie het op ʼn wynlandgoed in Vredendal in die Wes-Kaap getrou, omring deur familie en vriende. Lees meer hier:...
Innovasie en tegnologie help produsente beter boer

Innovasie en tegnologie help produsente beter boer

Winetech en Vinpro het tydens die onlangse Inligtingsdae weer eens hande gevat met wyndruifprodusente, kelderverteenwoordigers, wingerdboukundiges en ander belangegroepe in die wynbedryf. Kennisoordrag oor die nuutste navorsing en innovasie is in die Olifantsrivier-,...
Pienk en plesierig in elke glas

Pienk en plesierig in elke glas

‘n Tikkie pienk en ‘n magdom vreugde in die glas is die beste manier om gehalte-rosé te beskryf. Alles en meer kan verwag word van vanjaar se beste rosé-wyne. Die wenners van die Rosé Rocks-kompetisie is verlede week aangekondig met die meeste van die wyne...