Op die Shoreline of the San-slenterstap omvou die Weskus se ru natuurskoon jou soos ‘n koel misbank. En op sy afgeleë strande waai die suidoostewind jou siel skoon.
Lees meer hier: https://www.netwerk24.com/weg/reis/doendinge/stap-dorp-tot-dorp-langs-die-weskus-20220721
Artikel: Evan Naudé, Weg – Uitgawe Augustus-September 2022. Aanlyn 23 November 2022