Marietjie Smit van Clanwilliam se liefde vir die natuur, haar splinternuwe makrolens en gedetermineerde geaardheid is drie van die redes waarom Clanflora, ‘n blomtoepassing vir blomkykers van haar streek, gerealiseer het. Sedert Augustus haal Clanflora die hoofpyn uit die identifisering van ons Wes-Kaapse blomerfenis, vertel Sarie Marais-Nell.

Lees meer hier: https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/die-app-is-blomkykers-se-beste-vriend/