óf jy glo reeds die Weskus is die ‘Beskus’, óf jy verbaas jouself oor watdié deel van ons kuslyn bied, skryf Ilse Zietsman.
Die Weskus strek vanaf net noord van Kaapstad tot by die grens van ons buurstaat Namibië. Ditsluit ook ‘n deel van die binneland soos die Swartland in en dit bly ‘n betowerende wegbreekplek volreis-juwele. Lees meer: https://www.netwerk24.com/leefstyl/reis/laat-die-wind-jou-na-ou-weskus-beskus-waai-en-gaan-maak-dan-weer-n-draai-20240818