Op 28 en 29 Oktober 2022 verander ons mooi weskus dorpie, Strandfontein, in ’n miernes van feesgangers en topkunstenaars wat saam kuier. Vanjaar se MadeliefieMakietie musiekfees spog met van Suid-Afrika se voorste kunstenaars wat saam op dié fees se verhoog gaan wees....