by Eonie van Schalkwyk | Mar 24, 2023
Kom geniet ‘n aand saam met Gavin Edwards by Die Keldery op Vrydag 30 Junie 2023. Kaartjies is teen slegs R100 per persoon beskikbaar by Die Keldery, met etes wat te koop is en ‘n kontantkroeg wat beskikbaar sal wees. Kontak ons gerus by 027 213 3699 vir...
by Eonie van Schalkwyk | Mar 23, 2023
‘N NAMAQUA FEES OM BY TE WEES! KOM KUIER IN JOU TAAL Meer inligting: Madeliefie Makietie
by Eonie van Schalkwyk | Feb 22, 2023
Live @ Maskam Brewing Company Armand Steenkamp 11:00 tot laat Saterdag, 25 Feb 2023 Toegang is gratis
by Eonie van Schalkwyk | Feb 16, 2023
Dis weer tyd vir Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar! Waar: Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp Selfoonsein: GEEN Grondpad: JA Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE Kos en kroeg: BESLIS Lekker mense: BAIE Line-Up: Jan Blohm Francois van Coke Ryno Velvet Herman...
by Eonie van Schalkwyk | Feb 10, 2023
Saterdag, 25 Februarie 2023 saam met DJ Carl Toegang R50 p/p Kontant Kroeg beskikbaar Pizzas te koop Navrae/Besprekings 027 213 3699 https://www.diekeldery.com/