Hoewel die Cederberg-streek die hart van die rooibosbedryf is en almal sekerlik weet dit is die enigste plek ter wêreld waar hierdie plant met sy legio gesondheidsvoordele groei, is dit lankal nie meer net ‘n koppie rooibostee wat hier bedien word nie.

Lees verder by: https://www.netwerk24.com/netwerk24/leefstyl/reis/rooibos-in-alle-gedaantes-in-die-cederberg-20220726

Publikasie: Netwerk 24

Artikel deur: Sanet Stander