Selfs al is jy ‘n gereelde besoeker aan die Weskus, hou die streek met elke besoek iets nuuts in – ‘n sameloop van noodlot en skoonheid wat jou uit die veld slaan.
Lees meer hier: https://www.netwerk24.com/netwerk24/leefstyl/reis/wanneer-die-weskus-jou-verras-20220825
Artikel & Fotos: Jacques Marais, Die Beeld, Netwerk 24