Die vroue se vrolike gesels, soos die gezoem van ‘n besige byekorf by Beehive Studios op Vredendal, gee ware betekenis aan hierdie jong vaardigheidsontwikkelingsprojek se naam. Die vroue van Namaqua Hand Printed Textiles Co. het nie net ‘n lewenslyn en inkomste nie, hul hangemaakte produkte trek nou landswyd aandag, skryf Maryke Roberts, na ‘n kuier daar.
Lees meer hier: https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/besige-vroue-word-onafhanklike-entrepreneurs/
Artikel: Maroela Media, Maryke Roberts