‘n Tikkie pienk en ‘n magdom vreugde in die glas is die beste manier om gehalte-rosé te beskryf.
Alles en meer kan verwag word van vanjaar se beste rosé-wyne. Die wenners van die Rosé Rocks-kompetisie is verlede week aangekondig met die meeste van die wyne wat uit die 2022-oesjaar kom. Meer as 120 wyne is ingeskryf waarvan 37 dubbelgoud en 39 goud gekry het. Sien die wenners hier: https://www.netwerk24.com/netwerk24/leefstyl/kos-en-wyn/pienk-en-plesierig-in-elke-glas-20221011