Winetech en Vinpro het tydens die onlangse Inligtingsdae weer eens hande gevat met wyndruifprodusente, kelderverteenwoordigers, wingerdboukundiges en ander belangegroepe in die wynbedryf. Kennisoordrag oor die nuutste navorsing en innovasie is in die Olifantsrivier-, Paarl- en Swartland-, Worcester-, Robertson- en Breedekloofstreek gedeel. Lees meer hier: https://vinpro.co.za/innovasie-en-tegnologie-help-produsente-beter-boer/