Besoekers is gaande oor die Namakwa-Weskus vir sy rotsagtige kuslyn, versteekte baaitjies, uniek dorre landskappe, wynroete en verskeidenheid buitelug-ervarings. Die blomtapyt wat na die reën sy opwagting maak, is ‘n besondere hoogtepunt. Jy kan oral kos en wyn kry, maar nêrens in die hele wêreld sal jy die gasvryheid, egtheid en wonderlike sin vir humor van die Namakwa-Weskus vind nie. https://www.netwerk24.com/weg/verblyf/wes-kaap/namakwa-weskus-20230613
Categories
- Feel-Good Stories (4)
- News (70)
- Public Opinion (1)
- Reports (2)
- Uncategorised (5)
Archives
- October 2023 (4)
- September 2023 (2)
- August 2023 (5)
- July 2023 (4)
- June 2023 (7)
- May 2023 (4)
- April 2023 (1)
- March 2023 (5)
- February 2023 (4)
- January 2023 (2)
- December 2022 (1)
- November 2022 (3)
- October 2022 (6)
- September 2022 (5)
- August 2022 (8)
- July 2022 (9)
- June 2022 (2)
- January 2022 (2)
- November 2021 (1)