Met ‘n hele paar kusdorpe as deel van die Namaqua-Weskus-wynroete, sal jy hier kan ontsnap van die binneland se hitte om die koel seebriesie te gaan geniet. Alles saam met lekker wyn, kos en gasvryheid. Suzaan Potgieter het ‘n draai gaan maak en deel meer oor ‘n paar plekke wat jy kan besoek.
Lees verder: https://www.netwerk24.com/netwerk24/leefstyl/kos-en-wyn/vat-die-pad-na-hier-vir-n-smakie-van-die-weskus-20231205