Ja-nee, Janu-worry is darm amper verby, en dit voel juis of my vakansie al maande terug gebeur het – maar dis oukei, want ek weet daar is ‘n besoek aan Weskus, of twee, in die pyplyn en daar is nie ‘n beter manier om jou jaar op te kikker as dit nie!
Lees verder: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/reis/fotos-strandfontein-is-ene-sonskyn-samesyn/