Die 20ste Tenkmonsterproe van die Weskus Wynroete en GVTEC het Donderdagaand, 12 Junie by Die Keldery plaasgevind. Gaste het die geleentheid gehad om 11 wyne van verskeie kelders te proe, onder ander Klawer Wines, Fryer’s Cove Vineyards, Teubes Wines, Lutzville Vineyards en Namaqua Wines. Die wyne is van druiwe wat hierdie jaar gepars is, die wyne is nog nie markgereed nie en nog in die proses om later vanjaar op die rakke te wees.

Lees meer op bl. 6 https://onskontrei.co.za/wp-content/uploads/2019/06/28062024.pdf