In hierdie uitgawe van Weg! Weskus:
Kyk blomme! – Ry na Darling vir die dag of waai Namakwaland toe vir ’n week… Paternoster – ’n Vissersdorp vol staatmakers; Olifantsrivier – Volg die groen vallei van Citrusdal tot Papendorp; Hondeklipbaai – Op die spoor van vergane skepe en verlate grafte. Die weste se beste! – Gesinsuitstappies, eetplekke, voëlkykplekke, staproetes, blyplekke, kampplekke, 4×4-roetes en meer!
Koop aanlyn: https://media24shop.com/product/weg-weskus-2024/