“Die feestyd is om die draai, en die opwinding is tasbaar! Roomys in die son, sonsondergange op Strandfontein se pragtige strande, en familie wat saam herinneringe maak – dit is dinge waarna almal uisien. SALA se Weskus Stranddienste keer ook weer terug na Strandfontein, Doringbaai en Papendorp!” Lees verder op bl. 7 https://onskontrei.co.za/wp-content/uploads/2019/06/06122024.pdf