As jy hierdie vakansie koers kies na die Weskus, moet jy beslis ‘n dag of twee opsysit om dié streekse wyne op die proef te stel.
Die Namaqua-Weskus-wynroete is die tuiste van ‘n hele paar kusdorpe wat oor Desember baiegewild onder vakansiegangers is. Die luilekker, sonnige dae maak beslis hier op vir die yskoueseewater en mense baljaar van vroegoggend af op die strand.
Hierdie wynroete strek oor verskeie dorpe al die pad van Lambertsbaai na Klawer, deur Vredendalen Lutzville tot in Doringbaai.
Hier is ‘n paar plekke waar jy moet gaan aanklop as jy in die omgewing is: https://www.netwerk24.com/leefstyl/kos-en-wyn/wyn-kos-en-lekker-ervarings-wag-in-die-kusgebied-20241213