Op die ouderdom van 25 kan Ané van Zyl haar familieplaas vrou-alleenbestuur, maar sê dat sy elke dag nog iets leer. Hierdie jong boer vanVredendal is einde 2024 by Raisins SA se gala-aand aangewys as dieVroueprodusent van die Jaar.
Suzaan Potgieter het met haar gesels oorhaar reis, boerdery en wat sy alles op die plaas doen. Lees meer: https://www.netwerk24.com/sake/landbou/haar-pa-leer-haar-eers-nou-boer-sy-dat-biesies-bewe-20250130