Sowat 4 km noord van die dorp is hierdie duin ’n goeie plek om te wag totdat die son groet. Foto:Evan Naudé
Die meeste kusdorpe aan die Weskus is plat, behalwe Strandfontein waar duine en hoë wit kransealkant uittroon. Die dorp self lê teen ’n effense helling en ’n see-uitsig is dus ’n gegewe.
Strandfontein lê doer op die randjie van verlatenheid; anderkant die meer bekende Weskus-dorpesoos Langebaan, Paternoster en Lambertsbaai. Lees Meer: https://www.netwerk24.com/weg/reis/weskus-kuier-salig-op-strandfontein-20250523