Kan jy glo dit is alweer tyd om jou blommetoer te beplan? En as jy ‘n kranige blomkyker is, wag daar vanjaar ‘n ware skouspel, sê die kenners.
Die Swartland, die Weskus-skiereiland, die Bergrivier, die Cederberg en die Namaqua-Weskus is die Kaap se vyf blomstreke. Uit al die streke kry ons vanjaar dieselfde boodskap: Daar het heelwat reën geval, en dit gaan dus dalk ‘n langer blomtyd wees.
Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/leefstyl/buitelewe/gou-spring-die-blomme-loer-al-uit-20250729