Namaqua Wines, Suid-Afrika se grootste produsentekelder, het onlangs ‘n uniekevennootskap met Northern Cape (N.C.) Famous Lodges met die vrystelling van driehuiswyne aangekondig.
As deel van hierdie vennootskap het hulle drie wyne vrygestel: die Red Ox White, Red OxRosè en Red Ox Red. Al N.C. Famous Lodges en Red Ox Steakhouses hou reedsNamaqua Wines se wyne aan en al die groep se steakrestaurante, lodges endrankwinkels sal voortaan die Red Ox-wyne beskikbaar hê. Lees meer: https://www.netwerk24.com/leefstyl/kos-en-wyn/namaqua-wines-spog-met-reeks-huiswyne-20250801

