Deur Maryke Roberts

Vir baie mense is blommekyk in Namakwaland ‘n jaarlikse instelling. Laat Julie, Augustus, September en vroeg Oktober is blommeseisoen en die velde oortrek met lappieskomberse van geel, oranje, pers, pienk, wit en rooi. Ons gaan egter kuier in die Namaqua-Weskusstreek vir die lekker wyne, vars vis en geskiedenis – en kry toe blomme op die koop toe!

Lees verder: https://maroelamedia.co.za/kos/drinkgoed/rubriek-barre-landskap-nou-oortrek-met-blomkombers/