“Op Soek na Maskam” is ’n kort dokumentêr wat die siel en stories van ons streek op ‘n pragtige wyse vasvang. ’n Viering van ons gedeelde erfenis en die unieke ervarings wat die Namaqua Weskus so besonders maak.