Blomme – Jou gids

Blomme – Jou gids

Jou gids vir ’n toer deur Suid-Afrika se vyf blomstreke: https://projekte.netwerk24.com/blomseisoen2024/index.html
Gifberg Day Hike with Matzikama Hiking Club

Gifberg Day Hike with Matzikama Hiking Club

https://www.facebook.com/events/1028449682221335/?ref=newsfeed Datum: 10 Aug 2024 Bymekaar kom te Shell Garage Vanrhynsdorp Tyd: vertrek stiptelik om 07:15 am Koste: R70 p/p Die luggie is koel soggens, so trek warm aan, gemaklike stap skoene is n vereiste. Die roete...
Die blomme kom, ja – maar wanneer?

Die blomme kom, ja – maar wanneer?

Die reën was later as verlede jaar, maar meer as voldoende vir ‘n uistekende blomjaar, meen kenners uit al vyf blomstreke. Warm, droë somer en goeie winterreën is die wenresep vir veldblomme, meen Christel Marais van Swartland Toerisme. Mike Spies van Namakwa...