by Eonie van Schalkwyk | Jun 15, 2023
Kom dans saam met Jay du Plessis op Vrydag, 14 Julie. Kom dans en sing saam teen slegs R150 per persoon. Hekke open 18:00 en die optrede begin 20:00. ‘n Kontantkroeg en etes sal te koop wees
by Eonie van Schalkwyk | Mar 24, 2023
Kom geniet ‘n aand saam met Gavin Edwards by Die Keldery op Vrydag 30 Junie 2023. Kaartjies is teen slegs R100 per persoon beskikbaar by Die Keldery, met etes wat te koop is en ‘n kontantkroeg wat beskikbaar sal wees. Kontak ons gerus by 027 213 3699 vir...
by Eonie van Schalkwyk | Mar 23, 2023
‘N NAMAQUA FEES OM BY TE WEES! KOM KUIER IN JOU TAAL Meer inligting: Madeliefie Makietie
by Eonie van Schalkwyk | Feb 10, 2023
Vredendal Experience staggering views while enjoying the best of the West Coast Wine Route. The new kid on the mountain biking block with all the makings of a true classic. ENTRIES ARE NOW OPEN! 2 September 2023 @ Vredendal, Western Cape. Join us on a 25km, 55km or...
by Rove SA | Aug 25, 2022 | News
The Western Cape is definitely wine country, and to highlight this Rove SA’s journey embarked by exploring some spots along the Namaqua West Coast Wine Route. Vredendal (meaning “valley of peace”) is home to a variety of vineyards, which results in...