by Maryke Roberts, Maroela Media | Aug 19, 2025 | News
Deur Maryke Roberts Vir baie mense is blommekyk in Namakwaland ‘n jaarlikse instelling. Laat Julie, Augustus, September en vroeg Oktober is blommeseisoen en die velde oortrek met lappieskomberse van geel, oranje, pers, pienk, wit en rooi. Ons gaan egter kuier in...
by Netwerk 24, Maryke Roberts | Aug 2, 2025 | News
Namaqua Wines, Suid-Afrika se grootste produsentekelder, het onlangs ‘n uniekevennootskap met Northern Cape (N.C.) Famous Lodges met die vrystelling van driehuiswyne aangekondig.As deel van hierdie vennootskap het hulle drie wyne vrygestel: die Red Ox White, Red...
by Netwerk 24 | Aug 1, 2025 | News
As jy nog nie Namaqua-Weskus by jou blommetoer vir 2025 ingesluit het nie, is dit tyd dat dié streek op jou lysie kom Lees meer:...
by Eonie van Schalkwyk | Jul 18, 2025 | News
From blossoms to beats — here’s your weekend guide on the Namaqua West Coast: 🎶 Live Music & Good Vibes at Maskam Brewing Company. Gather the crew and soak up the sounds at this family-friendly venue bursting with atmosphere. Enjoy Dance, Live Music & support...
by Eonie van Schalkwyk | Jul 3, 2025 | News
‘n Skouspel van geur! Op 18 Junie het wynliefhebbers saamgekuier by die jaarlikse Tenkmonsterproe – ’n eksklusiewe geleentheid waar vyf wynkelders hul 2025 wyne vars uit die tenk aangebied het. Fryer’s Cove, Lutzville Vineyards, Teubes Wines, Klawer Wynkelder /...
by Annemarie Munnik, Ons Kontrei | Jun 27, 2025 | News
Lees meer op bl. 3: https://onskontrei.co.za/wp-content/uploads/2019/06/27062025.pdf