What’s On This Weekend? 18 – 20 July 2025

What’s On This Weekend? 18 – 20 July 2025

From blossoms to beats — here’s your weekend guide on the Namaqua West Coast: 🎶 Live Music & Good Vibes at Maskam Brewing Company. Gather the crew and soak up the sounds at this family-friendly venue bursting with atmosphere. Enjoy Dance, Live Music & support...
Weskus Wynroete Tenkmonsterproe 2025

Weskus Wynroete Tenkmonsterproe 2025

‘n Skouspel van geur! Op 18 Junie het wynliefhebbers saamgekuier by die jaarlikse Tenkmonsterproe – ’n eksklusiewe geleentheid waar vyf wynkelders hul 2025 wyne vars uit die tenk aangebied het. Fryer’s Cove, Lutzville Vineyards, Teubes Wines, Klawer Wynkelder /...
Lente Piekniek @ Klawer Wynkelder

Lente Piekniek @ Klawer Wynkelder

Klawer Ng kerk hou vanjaar die lente piekniek as insamelings projek by Klawer Wynkelders. Jy word uitgenooi om die dag saam met jou gesin te kom geniet. Kom ontspan op Klawer se graspersk en vier die lente met ‘n heerlike piekniek boks en ‘n koue glasie wyn. Die...