by Eonie van Schalkwyk | Sep 2, 2024 | News
Wynmakers en Wingerdboukundiges van die Weskus Wynroete het Dinsdag middag, 20 Augustus,by Lutzville Wingerde by mekaar gekom om die jaar se inskrywings vir die Nasionale Jongwynskou in Streeksverband te vier. Die streek se beste wyne is aangekondig en Trofee’s is...
by Netwerk 24 | Aug 12, 2024 | News
Jou gids vir ’n toer deur Suid-Afrika se vyf blomstreke: https://projekte.netwerk24.com/blomseisoen2024/index.html
by Eonie van Schalkwyk | Jul 31, 2024 | News
Welcome to the much-anticipated 2024 Weskus Flower season! Whether you’re a seasoned flower enthusiast or a first-time visitor, this year’s flower season promises to be an unforgettable experience for all. Photos taken between 21 July – 30 July 2024....
by Die Burger, Netwerk 24 | Jul 30, 2024 | News
Die reën was later as verlede jaar, maar meer as voldoende vir ‘n uistekende blomjaar, meen kenners uit al vyf blomstreke. Warm, droë somer en goeie winterreën is die wenresep vir veldblomme, meen Christel Marais van Swartland Toerisme. Mike Spies van Namakwa...
by Die Burger, Netwerk 24 | Jul 30, 2024 | News
Die Namaqua-Weskus bied besoekers soveel meer as net blomme – dit is ook ’n gewilde bestemming vir kosliefhebbers en avontuurlustiges. Eonie van Schalkwyk lei jou deur die streek. Lees meer:...