News & Media
Weskus Wynroete Tenkmonsterproe 2025

Weskus Wynroete Tenkmonsterproe 2025

‘n Skouspel van geur! Op 18 Junie het wynliefhebbers saamgekuier by die jaarlikse Tenkmonsterproe – ’n eksklusiewe geleentheid waar vyf wynkelders hul 2025 wyne vars uit die tenk aangebied het. Fryer's Cove, Lutzville Vineyards, Teubes Wines, Klawer Wynkelder / Klawer...

Weskus-kuier: Salig op Strandfontein

Weskus-kuier: Salig op Strandfontein

Sowat 4 km noord van die dorp is hierdie duin ’n goeie plek om te wag totdat die son groet. Foto:Evan NaudéDie meeste kusdorpe aan die Weskus is plat, behalwe Strandfontein waar duine en hoë wit kransealkant uittroon. Die dorp self lê teen ’n effense helling en ’n...

VREDENDAL NAMAQUA WEST COAST TOURISM OFFICE

42 Voortrekker Street, Vredendal, 8160

wine@visitnwc.com
www.visitnwc.com

24-hour line: 082 608 7554