by Jacques Marais, Maroela Media | Jan 30, 2024 | News
Ja-nee, Janu-worry is darm amper verby, en dit voel juis of my vakansie al maande terug gebeur het – maar dis oukei, want ek weet daar is ‘n besoek aan Weskus, of twee, in die pyplyn en daar is nie ‘n beter manier om jou jaar op te kikker as dit nie!...
by Eonie van Schalkwyk | Jan 10, 2024
Musical Festival near Vanrhynsdorp. More details at: https://www.facebook.com/gifbergspook
by Eonie van Schalkwyk | Dec 12, 2023
KERSETE BAGDAD CAFFE Broodtafel en n lekker Bola Ontbeende varknek, Gammon, Beestong, Hoender, Frikkadelle en heerlike slaaie. Koekstruif vir nagereg R250pp, skoliere R150, o/6 R45. Bespreek asseblief by 084 065 8464, voorspoedige feestyd, groete...
by Jacques Marais | Oct 21, 2023 | News
Glo my die pad Namakwa Weskus toe is glad nie lank of swaar nie. Ja-nee, ‘n mens kan maklik die N7 tot by Vanrhynsdorp in onder vier uur kafdraf, en dit is seker hoekom soveel mense gas gee en deurdruk tot by Springbok of na Namibië se grens toe. Maar doen...
by Eonie van Schalkwyk | Jul 12, 2023 | News
Or for the Matzikama region at least. Wow! After a few sunny days, the veld exploded! (photo taken on 12 July 2023 on the Urionskraal Road, Vanrhynsdorp) So, pack your bags and take a road trip to experience this early start to flower season. Each town in the region...